Literêre verweer teen sentimentaliteit: Ontginning van oermotiewe in <i>Melk</i> (Elsa Joubert)
Elsa Joubert hou haar in Melk besig met fasette van die saambestaan van verskillende groepe mense in Afrika, dikwels Suid-Afrika. A1 die verhale in hierdie bundel het duidelike lokale verwysing en by heelwat is rasseproblematiek onder die vergrootglas. Tematies bied die verhale dus uit en uit aktual...
Main Author: | E. Jooste |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1016 |
Similar Items
-
Bewussynspanning in woordbeeld: ‘<i>Die Wahlerbrug</i>’ (Elsa Joubert)
by: J. Pretorius
Published: (1982-05-01) -
Die reisverslag van ’n post-kolonialistiese reisiger: <i>Die reise van Isobelle</i> deur Elsa Joubert
by: H. P. van Coller
Published: (1998-04-01) -
'n Wonderlike geweld: Jeugherinneringe (Elsa Joubert)
by: Henriette Roos
Published: (2018-10-01) -
Reise in identiteit: aspekte van <i>plek</i> en <i>hoort</i> in verhale van Elsa Joubert en Riana Scheepers
by: S. Meyer
Published: (2006-07-01) -
<i>Ons wag op die kaptein</i> (Elsa Joubert): Bybel en Christendom as intertekste
by: M. J. Prins
Published: (1993-05-01)