Die chemiese en aminosuursamestelling van die komposwurm, Eisenia fetida (Oligochaeta) as potensiële proteïenbron vir dierevoeding
Daar bestaan ’n toenemende behoefte aan proteïenryke grondstowwe vir die veevoerbedryf in Suid-Afrika. Die intensiewe veebedryf en abattoirs produseer jaarliks groot hoeveelhede organiese afvalmateriaal waarvan die proteïeninhoud nie benut word nie. Die komposwurm, Eisenia fetida, kan op groot skaal...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1987-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/960 |