Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise
Die standpunt dat die mens en die media in ’n verhouding van wedersydse beïnvloeding staan, sowel as die studie wat die kulturele konseptualisering van vroulikheid in twee Huisgenoot-uitgawes (1953 en 2003) ondersoek, geld as uitgangspunt vir dié studie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2017-05-01
|
Series: | Literator |
Subjects: | |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1334 |
id |
doaj-02b4b69979b7412d946cbccb88283a80 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-02b4b69979b7412d946cbccb88283a802020-11-25T00:02:18ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372017-05-01382e1e1010.4102/lit.v38i2.13341203Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanaliseSusann H. Marais0Department of Afrikaans and Dutch, University of StellenboschDie standpunt dat die mens en die media in ’n verhouding van wedersydse beïnvloeding staan, sowel as die studie wat die kulturele konseptualisering van vroulikheid in twee Huisgenoot-uitgawes (1953 en 2003) ondersoek, geld as uitgangspunt vir dié studie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of daar ’n verskil is in die uitbeelding van die vrou in die Huisgenoot uitgawes van onderskeidelik 1963 en 2013. Volgens navorsing werk die visuele beeld en geskrewe teks saam om ’n boodskap oor te dra. Multimodale diskoersanalise (MDA) word juis gebruik om beide visuele beeld en geskrewe teks te bestudeer. Sodoende word die metode van intersemiotiese komplementariteit binne MDA in hierdie studie gebruik. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die uitbeelding van die ideale vrou se verantwoordelikhede uitgebrei is, maar dat die vrou se rol tóg tot sekere ruimtes beperk word, soos die sigbaarheid van die moeder-stereotipe weerspieël.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1334Multimodal discourse analysisfemininitymagazinesmedia |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Susann H. Marais |
spellingShingle |
Susann H. Marais Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise Literator Multimodal discourse analysis femininity magazines media |
author_facet |
Susann H. Marais |
author_sort |
Susann H. Marais |
title |
Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise |
title_short |
Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise |
title_full |
Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise |
title_fullStr |
Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise |
title_full_unstemmed |
Die uitbeelding van die vrou in <i>Huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n Multimodale diskoersanalise |
title_sort |
die uitbeelding van die vrou in <i>huisgenoot</i> (1963 en 2013): ’n multimodale diskoersanalise |
publisher |
AOSIS |
series |
Literator |
issn |
0258-2279 2219-8237 |
publishDate |
2017-05-01 |
description |
Die standpunt dat die mens en die media in ’n verhouding van wedersydse beïnvloeding staan, sowel as die studie wat die kulturele konseptualisering van vroulikheid in twee Huisgenoot-uitgawes (1953 en 2003) ondersoek, geld as uitgangspunt vir dié studie. Hierdie studie het ten doel om te bepaal of daar ’n verskil is in die uitbeelding van die vrou in die Huisgenoot uitgawes van onderskeidelik 1963 en 2013. Volgens navorsing werk die visuele beeld en geskrewe teks saam om ’n boodskap oor te dra. Multimodale diskoersanalise (MDA) word juis gebruik om beide visuele beeld en geskrewe teks te bestudeer. Sodoende word die metode van intersemiotiese komplementariteit binne MDA in hierdie studie gebruik. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die uitbeelding van die ideale vrou se verantwoordelikhede uitgebrei is, maar dat die vrou se rol tóg tot sekere ruimtes beperk word, soos die sigbaarheid van die moeder-stereotipe weerspieël. |
topic |
Multimodal discourse analysis femininity magazines media |
url |
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1334 |
work_keys_str_mv |
AT susannhmarais dieuitbeeldingvandievrouinihuisgenooti1963en2013nmultimodalediskoersanalise |
_version_ |
1725438398406066176 |