Verskuiwing in die moraal?

Modewoorde het ons deesdae oorgenoeg in die Christelike sedeleer en hulle kan nogal verwarring stig. U moet my vergun om met u te spreek oor een so ’n modewoord nl „verskuiwing’’ in die moraal. Dis nogal ’n mooi woord, wat so dikwels gebruik word op baie terreine en tog meer wil aandui as maar net ’...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S.P. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1974-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1258
Description
Summary:Modewoorde het ons deesdae oorgenoeg in die Christelike sedeleer en hulle kan nogal verwarring stig. U moet my vergun om met u te spreek oor een so ’n modewoord nl „verskuiwing’’ in die moraal. Dis nogal ’n mooi woord, wat so dikwels gebruik word op baie terreine en tog meer wil aandui as maar net ’n veranderde sienswyse, ’n wysiging in opvattinge of nuwe riglyne wat al gangbaar geword het in die praktyk. Die begrip wil eintlik die ewolusionêre gang beklemtoon, want dit is dan eintlik net die ou norme wat effens anders bekyk word of nie meer so nou geneem of dik onderstreep word nie. Die verskuiwing beteken dan dat alles nog dieselfde bly, net die posisie of plek het verander. Verskuiwing beteken tog plekverandering of plekwisseling en dan sekerlik nie in die sin dat die plekke ver uitmekaar lê nie. Verskuiwing beteken net maar vlak langs die vorige te staan kom. As dit dan ’n beter plek is, is dit ewolusie, ontwikkeling, verbetering.
ISSN:0023-270X
2304-8557