Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <em>Oreochromis mossambicus</em> word beskryf. ’n Dun bindweefselkapsel omring die lewer. Die hepatosietrangskikking vertoon as lobules, met die koorde van hepatosiete wat vanaf ’n sentrale vene uitradieer en me...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1990-07-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/432 |