Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>

Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <em>Oreochromis mossambicus</em> word beskryf. ’n Dun bindweefselkapsel omring die lewer. Die hepatosietrangskikking vertoon as lobules, met die koorde van hepatosiete wat vanaf ’n sentrale vene uitradieer en me...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: M. M. Nel, J. H. Swanepoel, H. J. Geyer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1990-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/432
id doaj-000522b773cd487fbba127553ed25412
record_format Article
spelling doaj-000522b773cd487fbba127553ed254122020-11-25T03:18:17ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731990-07-019131010.4102/satnt.v9i1.432362Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>M. M. NelJ. H. SwanepoelH. J. GeyerDie histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <em>Oreochromis mossambicus</em> word beskryf. ’n Dun bindweefselkapsel omring die lewer. Die hepatosietrangskikking vertoon as lobules, met die koorde van hepatosiete wat vanaf ’n sentrale vene uitradieer en met mekaar anastomaseer. Indiwiduele lewerlohules vertoon nie duidelike grense nie, maar enkele duidelike triades word wel in die lewer van <em>O. mossambicus</em> aangetref. Die hepatosiete bevat ’n enkele ronde kern met ’n duidelike nukleolus en die growwe endoplasmiese retikula kom in twee of meer rye om die kerne en teen die selgrense van die hepatosiete voor. Die ander sitoplasmiese organelle kom verspreid in die hepatosietsitoplasma voor. Die eksokriene pankreasselle is om die portale venes gesetel. Die kerne van hierdie selle is rond en is hasaal in die kubies- tot silindervormige selle gelee. ’n Goedontwikkelde growwe endoplasmiese retikulum — vesikulêr, tubulêr en sirkulêr in vorm — en sektretoriese granules wat apikaal in die sel gelee is, kom voor.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/432
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author M. M. Nel
J. H. Swanepoel
H. J. Geyer
spellingShingle M. M. Nel
J. H. Swanepoel
H. J. Geyer
Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
South African Journal of Science and Technology
author_facet M. M. Nel
J. H. Swanepoel
H. J. Geyer
author_sort M. M. Nel
title Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
title_short Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
title_full Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
title_fullStr Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
title_full_unstemmed Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>Oreochromis mossambicus<i/>
title_sort die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <i>oreochromis mossambicus<i/>
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1990-07-01
description Die histologie en ultrastruktuur van die hepatopankreas van die bloukurper <em>Oreochromis mossambicus</em> word beskryf. ’n Dun bindweefselkapsel omring die lewer. Die hepatosietrangskikking vertoon as lobules, met die koorde van hepatosiete wat vanaf ’n sentrale vene uitradieer en met mekaar anastomaseer. Indiwiduele lewerlohules vertoon nie duidelike grense nie, maar enkele duidelike triades word wel in die lewer van <em>O. mossambicus</em> aangetref. Die hepatosiete bevat ’n enkele ronde kern met ’n duidelike nukleolus en die growwe endoplasmiese retikula kom in twee of meer rye om die kerne en teen die selgrense van die hepatosiete voor. Die ander sitoplasmiese organelle kom verspreid in die hepatosietsitoplasma voor. Die eksokriene pankreasselle is om die portale venes gesetel. Die kerne van hierdie selle is rond en is hasaal in die kubies- tot silindervormige selle gelee. ’n Goedontwikkelde growwe endoplasmiese retikulum — vesikulêr, tubulêr en sirkulêr in vorm — en sektretoriese granules wat apikaal in die sel gelee is, kom voor.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/432
work_keys_str_mv AT mmnel diehistologieenultrastruktuurvandiehepatopankreasvandiebloukurperioreochromismossambicusi
AT jhswanepoel diehistologieenultrastruktuurvandiehepatopankreasvandiebloukurperioreochromismossambicusi
AT hjgeyer diehistologieenultrastruktuurvandiehepatopankreasvandiebloukurperioreochromismossambicusi
_version_ 1724627740608430080