Russel Botman n Huldeblyk 1953-2014

Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en her...

Full description

Bibliographic Details
Format: eBook
Language:Afrikaans
Published: African Sun Media 2017
Subjects:
Online Access:Open Access: DOAB: description of the publication
Open Access: DOAB, download the publication
Description
Summary:Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel 'n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat 'n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel.
Physical Description:1 online resource
ISBN:9781928314257
9781928314264
j.ctv1nzfx3s
Access:Open Access